is 'n weeklikse boekeprogram op VIA (DSTV 147)
waarin Bibi Slippers met lesers en skrywers gesels oor die lekkerste ding op aarde: lees. 

Jy kan saam met Bibi en haar boekklub lees, en saam oor al die boeke en skrywers gesels.


Hier is 'n voorsmakie van alles wat in Seisoen 2 voorlรช... 


Lees saam op sosiale mediA

As jy saam met my lees, merk jou boekfoto's met #indiebedmetbibi op Instagram. @indiebedmetbibi