Jana van der Merwe se beste ware misdaadverhale uit Suid-Afrika

Jana van der Merwe werk by Huisgenoot, en het voorheen 'n boek geskryf oor die Welkom grafmoorde. Sy skryf nou aan haar tweede ware misdaadverhaal, Die afspraakmoorde, oor die Krugersdorp-moordsage wat nou in die nuus ontvou. Die uitgewer is Penguin Random House en die boek sal na die verhoor uitgereik word.

Hier is vier ander ware misdaadboeke wat 'n groot indruk op haar gemaak het. 

Byleveld: Dossier van 'n Baasspeurder deur Hanlie Retief waarin hy onder meer vertel hoe hy Leigh Mathews se moordenaar Donovan Moodley vasgetrek het.

Fruit of a poisoned tree deur Antony Altbeker waarin hy vertel oir hoe die regstelsel Fred vD Vyfer gefaal het. Fred is eindelik vrygespreek oor die moord op sy meisie Inge Lotz.

Die Griekwastad-moorde deur Jacques Steenkamp oor die familiemoord op die Steenkamp-gesin in April 2012 het my aangespoor om my boek oor die Welkom-grafmoord te skryf.

Strangers on the Street deur Micki Pistorius gaan oor die psiges van die land se gevaarlikste en berugste reeksmoordenaars.