Irna van Zyl se gunstelingskrywers van spanningsverhale

Irna sê: Plaaslike skrywers van spanningsfiksie wie se werk ek baie geniet, is onder andere Karin Brynard, Deon Meyer, Mike Nicol, Michéle  Rowe en Rudie van Rensburg.

Internasionaal is daar onder andere Michael Robotham, Val McDermid, Jo Nesbo en Robert Galbraith. 

Dit is natuurlik altyd lekker om nuwe skrywers te ontdek soos die Yslandse skrywer Yrsa Sigurdardóttir, nie dat ek dit sal waag om haar naam te probeer uitspreek nie!