Amelia Strydom se hunkyste helde in liefdesverhale

Amelia Strydom kan 'n hond uit 'n held uit skryf, maar watter helde is die lekkerste ouens wat sy al raakgelees het? Hier onder kies sy van die beste kêrels. 

1.       Kristan Higgins se helde, veral James Cahill oftewel “Thing 1” in Somebody to Love, en Ethan Mirabelli in The Next Best Thing

2.       Roarke in J.D. Robb (Nora Roberts) se In Death reeks

3.       Michael McCade in Falling for the Marine deur Samanthe Beck

4.       Jason Andrews in Just the Sexiest Man Alive deur Julie James

5.       Niel van Heerden in Marilé Cloete se Sy Mooiste Woorde

Het Amelia 'n hunky held misgelees? Laat weet my in die kommentare!