WEN! Resensie-kompetisie

Ek het 13 getekende boeke om vir een gelukkige kyker van In die bed met Bibi weg te gee. 

Al wat jy moet doen as jy wil wen, is om teen 23 November vir my 'n kort resensie van enige boek te stuur. Enige enige enige boek - Engels of Afrikaans - maar skryf asseblief jou resensie in Afrikaans. Die resensies sal op hierdie blog gepubliseer word. Ons sal die wenner op Via se Facebookblad aankondig. 

Die boeke wat jy kan wen is: