Die Boek Klap Top 20

Anel Alexander se boekklub, die Boek Klap, is gedurig besig om hulle Top 20-lys van die lekkerste leesboeke by te werk. Hier is hoe sake tans staan. In geen spesifieke volgorde nie, Die Boek Klap Top 20:

Hoeveel van hulle het jy al gelees? Tik jou resensies sommer hier onder in die kommentaar-veld.