Top 10 Noorse Noir-boeke ... en 'n paar TV-reekse

Nordic Noir, Scandi Noir, of Scandinavian Crime Fiction is tans 'n massiewe wêreldwye trend. Die webwerf NordicNoir.tv het 'n lekker lys saamgestel van die beste Nordic Noir boeke. As jy graag dié subgenre 'n kans wil gee, begin sommer by die volgende 10 boeke.

 

Klik hier om meer uit te vind oor al hierdie boeke. 

Diegene wat bietjie lui is vir lees maar tog 'n smakie van Noorse Noir wil kry, kan hier klik vir 'n lys van goeie Noorse TV-reekse.