Boeke waaroor dit gons

 

Oor watter boeke praat almal tot dusver in 2017? Hier is skakels na lysies wat jou sal wys wat gons.

Vulture se lys van boeke waarvoor almal lankal lippe aflek.

Harpers Bazaar se lys van 11 boeke wat jy in Maart moet lees.

Bustle se lys van die beste fiksie wat in Maart gepubliseer is.

As jy wil weet waaroor dit plaaslik gons, gaan kyk op die groep Lekkerlees Boekrak op Facebook. Op die oomblik sien ek klomp gesprekke oor Erns Grundling se boek Elders, Hemelbesem se God praat Afrikaans, Eindspel deur Wilna Adriaanse en Web deur Naomi Meyer.