Die waarheid oor verhoudings – Stefan Blom

Ek het Stefan se gids vir verhoudings baie nuttig gevind. Dis ook nie slegs van toepassing op romantiese verhoudings nie, maar die kennis en insig wat in hierdie boek saamgevat word, is op enige interpersoonlike verhoudings van toepassing. Daar is wonderlike wenke vir beter kommunikasie, en allerhande praktiese raad en vaardighede wat jy vir jouself kan aanleer.

 

Lees 'n onderhoud met Stefan op LitNet hier.

Lees 'n onderhoud met Stefan in Vrouekeur.

Kyk hier na 'n onderhoud met Stefan op Prontuit.