Skrywers se menings oor geskiedenis

Christine Barkhuizen-Le Roux se boek Drieklawerblaar gaan veral oor die geskiedenis, en die invloed wat gebeure in die verlede op die hede het. Die boek se temas het my laat besluit om rond te snuffel om uit te vind wat ander skrywers oor die geskiedenis te sê het.

If you don’t know history, then you don’t know anything. You are a leaf that doesn’t know it is part of a tree.

― Michael Crichton

History is that certainty produced at the point where the imperfections of memory meet the inadequacies of documentation.
storyteller.jpg
History isn’t about dates and places and wars. It’s about the people who fill the spaces between them.
If we are to make progress, we must not repeat history but make new history. We must add to inheritance left by our ancestors.

- GANDHI