BIBI*lioteek: It Chooses You - Miranda July

Hierdie week se bibiLIOTEEKboek is 'n spesiale bederf vir uitstellers: Miranda July bewys in It Chooses You dat uitstel nie noodwendig tot afstel lei nie! Sy het haar uitstellery aan 'n draaiboek mooi gekanaliseer in 'n ander kreatiewe projek, wat uiteindelik hierdie boek met onderhoude en foto's geword het. 

Lees 'n resensie van die boek hier.

En hier is 'n onderhoud met Miranda oor It Chooses You.