Die coolste karakters in boeke. Wie kies jy?

Die klein prinsie is een van SHORTLIST se 40 coolste karakters in boeke.

Die klein prinsie is een van SHORTLIST se 40 coolste karakters in boeke.

Dis dikwels die karakters wat 'n boek onvergeetlik maak ... hulle vreemde persoonlikhede, groot harte of menslikheid. 

SHORTLIST se lys van die 40 coolste karakters in boeke is lekker leesstof. Van die karakters wat hulle uitgeskies het sal ons almal herken.

Holly Golightly (soos vertolk deur Audrey Hepburn) in Truman Capote se Breakfast at Tiffany's.

Holly Golightly (soos vertolk deur Audrey Hepburn) in Truman Capote se Breakfast at Tiffany's.

 
Atticus Finch in To Kill A Mockingbird deur Harper Lee.

Atticus Finch in To Kill A Mockingbird deur Harper Lee.

 
Joe Kavalier in Michael Chabon se boek The Amazing Adventures of Kavalier and Clay.

Joe Kavalier in Michael Chabon se boek The Amazing Adventures of Kavalier and Clay.

 
Mark Renton in Irvine Welsh se Trainspotting.

Mark Renton in Irvine Welsh se Trainspotting.

 
Mr Fox in Roald Dahl se Fantastic Mister Fox. George Clooney speel hom in Wes Anderson se fliek!

Mr Fox in Roald Dahl se Fantastic Mister Fox. George Clooney speel hom in Wes Anderson se fliek!

 

Daar is 40 karakters op SHORTLIST se lys. Maar wat van Afrikaanse karakters? Een wat vir my uitstaan is Dolores uit Voorvaders kan vlieg, sê Delores deur Reinet Nagtegaal. Laat weet my in die kommentare vir watter karakters in Afrikaanse boeke jy liefgeraak het.