BIBI*LIOTEEK: NOX - ANNE CARSON

Die van julle wat ook boeke versamel, en soms van 'n vreemde, uitdagende en andersoortige boek hou sal mal wees oor Anne Carson se boek NOX. Ek gaan nie probeer verduidelik waaroor die boek gaan nie - dis klomp goed op een slag. Maar hierdie artikel in The New Yorker verduidelik alles baie mooi.

“Nox” is a luminous, big, shivering, discandied, unrepentant, barking web of an elegy, which is why it evokes so effectively the felt chaos and unreality of loss. Instead of imposing baroque form on the material, Carson lets Michael haunt the work, writing into its lacunae, through the eeriness of his handwriting, of the airmail stamps he used. Her method is less to try to solve the mystery of his life and death than to enact it, to dramatize the mourner’s mind as it seeks to understand what happens to the vanished. “It is when you are asking about something that you realize you yourself have survived it, and so you must carry it, or fashion it into a thing that carries itself,” she writes. “Nox” is that asking: a questioning, unsentimental excursion into the meaning of not understanding.

Ek het vir 5 jaar navorsing gedoen en baie hard oor NOX gedink - die resultaat van daardie stukkie inspanning is hierdie Meestersgraad-tesis wat ek oor die boek geskryf het. Lekker ligte leesstof vir 'n Dinsdagnag of so! 

Andersins kan jy net solank na hierdie foto's van die boek kyk om 'n idee te kry waarom dit so besonders is.

Hier is nog so paar resensies van NOX om jou lus te maak.

As dit soos jou soort boek klink - bestel dadelik vir jou een. Dis die soort boek waarvoor mens 'n leeftyd lank lief kan wees!