ELDERS - ERNS GRUNDLING

Elders is ook ons laaste boekklubboek vir hierdie seisoen. Ek gesels op 12 Junie met 'n boekklub van Kaapstad oor die boek. Laat weet wat jy daarvan gedink het deur 'n e-pos te stuur aan bibiboeke@gmail.com.