HIERDIE MAAND SE BOEKKLUBBOEK IS: 

EINDSPEL deur WILNA ADRIAANSE

Klik hier vir al die inligting wat jy oor die boek nodig het: resensies, onderhoude, en ander skakels. 

 

Luister hier na my gesprek met Rentia Bartlett en Deborah Steinmar oor Eindspel.

LEES SAAM

Stuur 'n e-pos aan bibiboeke@gmail.com as jy saam met ons wil lees.