My digbundel FOTOSTAAMASJIEN het in 2016 verskyn. 


Resensies van FOTOSTAATMASJIEN

LitNet
"Hier het ons die digkuns van ’n fyn waarnemer en optekenaar van ons wonderbaarlike, dikwels skrikwekkende, eietydse menslike toestand op ’n planeet wat ons met soveel ander, menslik en dierlik, deel." 
- Jaco Barnard-Naudé
*
Rapport
"Slippers is ’n wolf in skaapsklere wat baie slim te werk gaan."
- Neil Cochrane

*
Netwerk24
"Die bundel maak ’n appèl op die breë lesersmark sowel as op die fynproewerleser. Intussen gaan ’n klomp mummies in die hall of fame regop sit."
- Charl-Pierre Naudé
*
Versindaba
"Slippers kom daag die Afrikaanse poësieleser uit met Fotostaatmasjien."
- Bernard Odendaal

         *

        Vrouekeur

"Die slim woordspel en speelsheid moenie met ligsinnigheid verwar word nie. Dit is ’n ernstige bundel – die soort bundel wat my in poësie se krag en relevansie, in ons eie tyd laat glo."
- Willie Burger
 

Onderhoude oor FOTOSTAATMASJIEN


#fotostaatmasjien op sosiale media